Buikwand

Horisontale snit deur die buikwand.

In die mediese vakterminologie verwys buikwand na die voorste en sydelingse begrensing van die buikholte. Dit word deur 'n aantal plat spiere gevorm wat tussen die onderste ribbes, die werwelkolom en die bekken uitgespan is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search